BKB Graanberging bied innoverende oplossings

Dié diens is die gevolg van jare se ervaring en ‘n vernuwende aanslag tot graanopberging. Danksy vernuwende oplossings, soos die gebruik van silosakke, kan BKB Graanberging, BKB se graanberginsafdeling, maklik sy opbergingskapasiteit vergroot.


For COVID-19 updates, visit the official government website www.sacoronavirus.co.za
X